Broedies se leiers vir 2021

Hier is Laerskool Broederstroom se leerlingraad vir 2021.

Voor van links is Tanique van Jaarsveld, Chelsy Botha, Madison Hanson, Nicola Erasmus en Celeste van der Merwe.
Middel: Michael Dalcos, John Dalcos, Paballo Sizane, Anikwe Zuma, Dylan du Plooy, Stian Fouche en Ronaldo Koekemoer.
Agter: Lindie du Plooy, Anika Richards, Gia Dennis, Zander Roesch, Matt Kilian, Lanri Jansen van Vuuren en Sune Geldenhuys.