Een dood toe kar rol

Een persoon is dood toe ‘n motor Mandagoggend op die N4 naby die weegbrug by Brits gerol het. Die bestuurder is op die toneel dood verklaar. Daar was geen ander beserings nie.