Skoonhede by Meerhofskool-gholfdag

Lyncah Nieuwoudt, Mej Junior Rolmodel RSA, en Dane’ van Scalkwyk, Mej Pre-Teen Rolmodel RSA, het verlede week Meerhofskool se jaarlikse gholfdag bygewoon. Die gholfdag by Magaliespark word jaarliks aangebied om nodige fondse vir die skool in te samel.