Meerhofskool se grondslag- en intermediese-fase leerders het met die feesseison ook aan viervoetige maatjies gedink en onder meer kos en komberse ingesamel en aan HAWS geskenk. By hulle is Stanford Wasarireuhu van HAWS.