Imke presteer by SACOPA

Imke Krige het onlangs aan die SACOPA (South African Championship of Performing Arts) deelgeneem en is as wenner in drie afdelings van die klavierkompetisie aangewys. Sy is deel van die Suid-Afrikaanse span wat later vanjaar in Amerika deelneem. Imke word deur Dinki Holm onderig en speel reeds van ‘n vroeë ouderdom af klavier.