Musiekstudente blink uit by Unisa-eksamen

Hartbeespoort-musiekleerlinge het uitgeblink tydens die afgelope UNISA klavier- en teorie-eksamens. Hulle is almal leerlinge van Marte van Heerden.