Brits VLU vier Valentynsdag met bekende omroeper

Die Lede van Brits Vroue Landbou Unie het verlede week tydens hul maandelikse byeenkoms sommer ook Valentynsdag gevier. Die sprankelende radiopersoonlikheid en publieke spreker, Petra van Vuuren, was die gasspreker tydens die geleentheid. Sy het ondermeer as omroeper saam met Heinrich Marnitz by Kosmos Stereo gewerk. Op die foto is Denise Swanepoel van die Brits VLU en omroeper, Petra van Vuuren.