Sport is terug by Hoërskool Hartbeespoort!

Stadig, maar seker, is sportbedrywighede by Hoërskool Hartbeespoort besig om na ‘byna normaal’ terug te keer. Die Erin Burger Netbalkliniek is verlede week by die skool aangebied.