Drie beseer in trokongeluk

Drie mense is Woensdagaand beseer toe ‘n trok en ‘n ligte voertuig by die padwerke op die R511 buite Brits gebots het. Paramedici van Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) het pasiĆ«nte op die toneel gestabiliseer voor hulle na ‘n hospitaal in Brits vervoer is.