Hartbeespoort-slimkoppe

Dié slimkoppe van Hoërskool Hartbeespoort het deurgedring na die volgende rondte van die Wiskunde Olimpiade. Hulle is voor Janru Janse van Rensburg, Eckard Vermeulen, Josua Louw, Kian Beeslaar, en agter Layyaan Omar, Zanté van der Merwe, Chanelle Kotzé, Dieter Sittig, Jean Gouws en Joline Kotzé