Hoërskool Brits knap speelgrond op

Leerlinge van Hoërskool Brits het verlede week Opkyk Pathways se speelgrond, sandput en treintjie-klimraam opkikker en ‘n groot verskil in die leerlinge se skoollewe gemaak. Opkyk Pathways, ‘n terapie- en opvoedkundige sentrum vir gestremde mense en kinders met leergesttemdheid, het Hoërskool Brits bedank vir hulle onderstuning en hulp.