Janko wen Katberg-toernooi

Janko van der Merwe, ‘n 14-jarige leerling van Hoërskool Hartbeespoort, het die Katberg interprovinsiale 0/15 gholftoernooi gewen. Sy tellings was 79, 69 en 68. He wen met vyf houe. Die skool is trots op dié talentvolle jong gholfspeler.