Vier geslagte by Laerskool Broederstroom

Laerskool Broederstroom graad eentjies, Anabell Schutzler en Jané-Mari Strydom, is die vierde geslag van ses Strydom-dogters wat in die sestigerjarige in dié laerskool was. Van links is Andorette Strydom Esterhuyse, haar dogter Andrea Espach, Dina Strydom Schmuhl en haar dogter Michelle Strydom vd Berg.