Chantè gekies vir NW

Chantè Frieslaar van Hoërskool Hartbeespoort is vir die Noordwes Flames-netbalspan gekies. Baie geluk Chanté.