Broedies gholfdag ‘n groot sukses

Laerskool Broederstroom se gholfdag, 16 April, by Pecanwood Estate was ‘n reuse sukses. Die skool hou jaarliks ‘n gholfdag ter fondsinsameling van die skool. Broedies se hele personeel sê baie dankie vir elke persoon wat by die gholfdag betrokke was.