Broedies netbalspan deur na proewe

Vier van Laerskool Broederstroom se nebalspelers is deur na die volgende rondte netbalproewe. Die distriksproewe is op 14 April 2021 by Hoërskool Pretoria-Noord gehou.

Baie geluk aan Serelda Potgieter, Mia Botha, Paballo Sizane, Celeste van der Merwe en Michayla Roden.