Drie beseer in kop-aan-kop

Drie mense is ernstig beseer toe twee voertuie Sondag kop-aan-kop op die Letlhabile-pad by Brits gebots het. Hartbeespoort Emergency Medical Rescue (HEMS) het die pasiĆ«nte op die toneel gestabiliseeer voor hulle na ‘n hospitaal in Brits vervoer is.