Harties tennisspanne wen Waterkloof en Affies

Hoërskool Hartbeespoort se junior tennisspanne het verlede week skoonskip gemaak met die spanne van Afrikaans Hoër Meisie- en Seunskole. Die junior meisies het Waterkloof met 45-22 gewen en Affies met 46-21. Die junior seuns het Affies met 46-21 en Waterkloof met 45-22 gewen.