Kar beland in winkel

Die bestuurder van diĆ© motor het slegs ligte beserings opgedoen toe hy Woensdagoggend beheer oor die kar verloor het en in ‘n winkeltjie naby Chameleon Village ingery het.
(Foto en inligting:HEMS)