Dewald vat die koek

Hoërskool Hartbeespoort se verbruikersklas het ‘n interne bakkompetisie aangebied en Dewald Potgieter se koek was die algehele wenner.