Drie gekies vir NW 27/05/2021 Chanté Mostert, Megan Mc Manus en Mia Wolmarans van Hoërskool Hartbeespoort is gekies vir die Noordwes vrouesagtebalspan. Hulle het die afgelope vakansie aan die SA kampioenskappe in Kempton Park deelgeneem.