Annie 38ste op SA-tennisranglys

Annie van Schalkwyk, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Brits het onlangs aan die Tennis Suid-Afrka-toernooi in Polokwane deelgeneem en sy en haar dubbelmaat het in die Ope-afedeling die dubbelstoernooi gewen. Sy is 38ste op die junior ranglys vir o/16 spelers in Suid-Afrika.

Annie van Schalkwyk