Schoemies in Noordwesspan

Twee leerlinge van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman is vir die Noordwes-netbalspan gekies. Lizelke Rowles speel in die o/12-span en Chamoné Pienaar vir die o/13-span. Baie geluk!