Talle beseer in trok-ongeluk

‘n Man moes uit die wrak van ‘n kar gesny word na ‘n botsing met ‘n trok op die R566 Rosslynpad Vrydagoggend. Nog ‘n aantal mense is beseer, sommige ernstig. Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) en nog ‘n ambulansdiens het die beseerdes na hospitale in Brits.