Drie beseer in ongeluk

Drie mense is beseer toe twee voertuie Vrydag op die R104 naby die Elephant Sanctuary gebots het. Die drie beseerdes is deur Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) na ‘n hospitaal in Brits vervoer.