Landlopers blink uit

HoĆ«rskool Hartbeespoort se landloopatlete, Anouk van der Walt en Olebogeng Leketi het tydens die onlangse Noordwes-Noord landloopwedstryd gehardloop dat die stof staan. Anouk het die 4 km wedloop in Zeerust met ‘n tyd van 00:15:26 gewen en Olebogeng Leketi het sesde plak in die 6k m wedloop in Tsitsing met ‘n tyd van 00:22:51 behaal.