Motoris beseer in R566 ongeluk

‘n Motoris is Saterdag beseer in ‘n botsing tussen twee voertuie op die R566 na Sun City. Paramedici van Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) het die pasiĆ«nt na ‘n hospitaal in Brits vervoer.