Broedies se top leerders

Graad 1

Laerskool Broederstroom se Top 10 Graad 1s: Jané-Mari Strydom, Zandrie Du Plessis, Rembrandt Du Toit, Bismarck Lightfoot, Gustav Van Zyl, Chanté Werner, Dané Van Schoor, Lizani Grobler, Elizma Viljoen, Regardt De Lange en Lea-Lee Van Tonder.

Graad 2

Laerskool Broederstroom se top 10 Graad 2-leerders is Runen Prinsloo, Chris Deschodt, Leah Suter, Flynn Grobler, Lana Mienie, Richardt Janse van Rensburg, Anabelle Schùtzler, Renesmé Stassen en Tiaan Strauss.

Graad 3

Laerskool Broederstroom se Top 10 Graad 3-leerders is voor van links DJ Diedericks, Charles Wright, Lize-Mari Strydom, Dylan la Grange, en agter, Willem van Tonder, Kylee Cronje, Muller du Toit, Aimee Marais en Kara Deschodt .

Graad 4

Laerskool Broederstroom se Top 10 Graad 4-leerders is Derick Polsen, Melissa Geldard, Evan van Schoor, Marco Potgieter, Zoë Geldenhuys, Kayleigh Suter, Megan Grobler, Skye Oosthuizen, Rudo Joubert, Mia de Lange en Amelie Burger.

Broedies se Graad 5 Top 10

Die Top 10-leerders in Graad 5 by Laerskool Broederstroom. Hulle is agter, Jayden Harmse, AJ opperman, Alexander Dillman, Roux du Toit, Ole Rubuji, Cara Esterhuyse, en voor, Morné Erlank, Rudolph Snyman, Jay-Jay Blom, Anke Viljoen en Karla Jansen van Vuuren.

Broedies se top leerders in Graad 6

Die Graad 6 Top 10-leerders by Laerskool Broederstroom is agter, Jonet Wolmarans, Emmi Grobbelaar, Yula Mostert-Burger en Riette du Plessis, in die middel, Reghard du Plessis, Lericia Erasmus en Welne Wolmarans, en voor, Rikus Wolmarans, Mikayla Niewoudt en Mia Botha. Zanya Joubert was afwesig vir die foto.