Ses beseer in ongeluk

Ses mense is Vrydagaand beseer in ‘n botsing op die Sonoppad. Paramedici het die beseerdes op die toneel gestabiliseer voor hulle deur Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) na ‘n hospitaal in Brits vervoer is.