Anouk en Olé in provinsiale kampioenskappe

Anouk van der Walt en Olé Leketi van Hoërskool Hartbeespoort het verlede naweek aan die Noordwes-Noord provinsiale landloopkampioenskappe in Zeerust deelgeneem.