Een dood toe kar rol

Een persoon is dood en nog een ernstig beseer toe ‘n bakkie Saterdag op die R556 naby Brits gerol het. “Die ernstig-beseerde persoon is per ambulans na ‘n hospitaal in Brits vervoer,” het Leandre Spies, woordvoerder vir Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) gesĂȘ.