Wagpos-gholfspelers kraai koning

Die Hoërskool Wagpos se gholfspelers het verlede week koning gekraai teen die spanne van Hartbeespoort en Erasmus. Die A-span wen 3-1 teen Hartbeespoort en die B-span wen 4-0 teen Erasmus.

Van links is Christiaan Tinderholm, Wian Plotz, Alton vd Westhuizen en Berno Klopper.