NW-kleure vir Danika

Danika Eichstadt, ‘n Graad 9-leerder van HoĆ«rskool Hartbeespoort. het haar Noordweskleure in akrobaat verwerf. Sy neem eersdaags aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe deel.