Tennisspelers na NW-proewe

Hoërskool Hartbeespoort-leerders, Kristi Koekemoer en Kian Beeslaar, is uitgenooi om aan die Noordwes interprovinsiale tennistoernooi deel te neem.