Gustav, Mienke presteer by ATKV 02/09/2021 Hoërskool Hartbeespoort-leerder, Gustav Kruger is as dié beste redenaar by die ATKV-redenaarskompetisie in die Graad 10-12 groep aangewys. Mienke Janse van Rensburg het ‘n sesde plek verower.