Leerders sing vir Noordwes

Olivia Powell en Riaan du Toit, leerders van Hoërskool Hartbeespoort het hulle Noordweskleure in sang verwerf. Hulle neem eersdaags aan die Suid-Arikaanse kampioenskappe in Rustenburg deel.