Broedies-kunstenaars

Laerskool Broederstroom het hul eie interne Kunstefees gehou en leerders het hul kunstalente vertoon.

Die senior wenners is agter, Lanri Jansen van Vuuren, Carla Fourie, Juanique van den Heever en Luané du Toit. Die junior wenners is voor Mieke Biekart, Edine Grimbeek, Gustav van Zyl en Anabelle Schútzler.