Brits speel sagtebal teen Overkruin

Hoërskool Brits se sagtebalspanne het verlede week teen Hoërskool Overkruin meegeding. Brits se o/15-span en die eerste span het die wedstryde gewen.

Die o/15 sagtebalspan van Hoërskool Brits