Broedies klop Hennops

Laerskool Broederstroom se eerste krieketspan het skoonskip met Laerskool Hennopsrivier tydens ‘n onlangse krieketwedstryd gemaak.

Die span is mnr Andre Bezuidenhout, Stian Fouche, Jp Viljoen, Matt Killian, Eli Masut, Dylan du Plooy en Mnr Etienne Voges, middel, Morne du Preez, Anikwe Zuma, Divan Biekart, Justin Wolmarans, Ivan du Preez, Christiaan du Toit, en voor, Tristan Coetzee en Rikus Wolmarans.