Een beseer toe kar rol

Die bestuurder van ‘n bakkie is beseer toe die voertuig Vrydag op die R566 by Bokfontein gerol het. Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) het die beseerde man na ‘n hospitaal in Brits vervoer. (Foto en ligting: HEMS)