Hoërskool Brits gee blomme

Hoërskool Brits bedank tradisioneel op Lentedag die gemeenskapsdienste in die omgewing.

Hier oorhandig Jamie-Lee Coddison en Ané Janse van Rensburg blomme aan aptekers, Cassie Lemmer en Tania Botha.