Brits wen sagtebal

Jacolien le Roux van Hoƫrskool Brits se akkurate balle het bygedra dat die skool die sagtebalwedstryd teen Hoƫrskool Wonderboom gewen het. Die o/14-span wen 9-2, die o/16-span wen 20-2, en eerste span wen 14-10.