Broedies krieketspan maak skoonskip

Die o/11 krieketspan van Laerskool Broederstroom het Laerskool Hennopsrivier met 105 lopies gewen.

Van links agter is Evan van Schoor, Riaan Steyl, Jayden Harmse, Stefan Viljoen, Xander Fourie, en voor, Nicholas Le Roux, Logan Le Roux, Sieg Herbst, Jay-Jay Blom, AJ Opperman, Alexander Dillman en Barend Liebenberg.