Amelie wen nasionale redenaarskompetisie

Amelie Burger van Laerskool Broederstroom het die Graad 4-afdeling van die Interskole Redenaarsliga se nasionale rondte gewen.