Rouxlé dans silwer los

Rouxlé Opperman van Laerskool Broederstroom het tydens die Talent Africa se nasionale danskompetisie ‘n silwer medalje vir haar groepdans ontvang en ‘n brons vir haar solo.