Trok slaan om op N4 18/11/2021 Die insittendes van ‘n trok het Sondag wonderbaarlik net ligte beserings opgedoen toe die bestuurder beheer oor die trok op die N4 naby Brits verloor het. Die trok het die pad verlaat en omgeslaan.