Ds Anton se boek bekend gestel

Die bekende ds Anton van Zyl (middel) van die Kuierkerk se langverwagte boek, Van Kakiebos tot Kremetart, is verlede naweek by die Kuierkidz Leersentrum bekend gestel. Dié boek, wat sy eie getuienisverhaal is, het hy binne ‘n rekordtyd tydens die streng inperking verlede jaar geskryf. By Anton is Kobus Verwey en Charmaine van Vuuren.