Een dood toe trein kar tref 13/01/2022 Een persoon is dood toe ‘n trein ‘n motor op nuwejaarsdag op die spoorlyn in Brits getref het. Nog drie mense is beseer en is deur die Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) na ‘n hospitaal in Brits vervoer.