Nuwe personeel by Broedies

Laerskool Broederstroom het Woensdag sy nuwe personeellede aan die leerlinge voorgestel.

Hulle is Andri Kleynhans, Adriaan Cloete, Dané Scheepers en Cherise Leschinsky. Welkom by Broedies!