Broedies hoofleiers

Die trotse hoofleiers van Laerskool Broederstroom vir 2022 is Emmi Grobbelaar (onderhoofdogter), Yula Mostert-Burger (hoofdogter), Divan Biekart (hoofseun) en Rikus Wolmarans (onderhoofseun).